Early B
Ben Ten
[Vers 1]
My bru ek wil nou die dag my bra gaan visit
Hies ‘n kindjie wat ek lank laas gedruk het
Ek rock op soos ek die clock gedruk het
Maak haar ma die deur oop en sê kom net binne
Sy gee my ‘n druk sy vryf my rug wuh
Sy sê weet jy wat ek het jou gemis wuh
Ek staan confused en ek check oh jinne
Weet die aunty wie ek is want ek is hier vir haar kind nuh
Toe sy sê sy gan gou juice kry stuur ek vir haar dogter ‘n message
'Where you jy'
Ek kry ‘n reply:
‘Hey stranger how are you hey I moved up to Joburg studying at UJ’
Oh my vader hoe maak ek nou
Want die aunty lyk soos sy smaak ‘n bou
Sys lekka reg but it’s unethical
En as ek met haar vry word ek so ge-label as ‘n...

[Koor]
Ben 10, Ben 10 die auntie soek ‘n Ben 10
Sy soek ‘n Ben 10, Ben 10, die auntie soek ‘n Ben 10
Sy soek ‘n Ben 10, ‘n jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê ‘n young man with energy is what she needs in her life
Sy soek ‘n Ben 10, ‘n jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê ‘n young man with energy is what she needs in her life
[Vers 2]
Uhm die auntie bring die juice toe
Sy kom sit langs my en ek move bru
Beginne sweet want ek check ek’s in die nood
En die next ding voel ek net ‘n hand op my skoot yoh
Brother man nou raak goete heated want ek wil op staan
En sy sê stay seated, sy trek my an my oor
But it’s leka you must feel it
En ek was sommer lam want sy’t ‘n pressure point gesqueeze ne
Ek wys haar auntie die is mos nie reg nie
Sy sê my shhh ek gan vir niemand sê nie
Julle weet mos ek is yster sy was ‘lektriek
Conduct die hele bou man ek sê jou dit was hectic
Julle wonder seke waar was die man
Hy’s in Dubai 2 jaar met die span
Hy’t haar gelos vir ‘n jonger goose man
Lyk my dis hoekom die auntie my wil takkel met ‘n plan
Net daar en dan kom ek by my senses
Ek wys haar auntie ne man cool af jy loop mos kerk
Nou daar is klomp diakens daar that you can get ne
Sy wys my nee waar hulle is te gevrek ek soek ‘n…

[Koor]
Ben 10, Ben 10 die auntie soek ‘n Ben 10
Sy soek ‘n Ben 10, Ben 10, die auntie soek ‘n Ben 10
Sy soek ‘n Ben 10, ‘n jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê ‘n young man with energy is what she needs in her life
Sy soek ‘n Ben 10, ‘n jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê ‘n young man with energy is what she needs in her life
[Vers 3]
Ek wys haar wag gou gee die juice aan
[?]
Ek check die vrou se dogter was my goose man
Dit gaan nie reg is nie ma yoh sy lyk good man
Ek voel haar naels op my rug ek kry goosebumps
Ek lag en ek wys wait you mums
Ek vra haar why you wanna fiddle with the youth
Sy sê my shoesh, let me tell you some before we do some
Kyk hier ek het jong getrou
My ouers was streng ek was gehok aanhou
En toe kry ek my ‘n man to escape you know
Toe kry ek kinders, toe moes ek ‘n huis onderhou so
Ek het nie jeug dae gehad nie
My kinders is nou groot en my man het nie ‘n saak nie
Nou soek ek vir ‘n jong jaap want die ou oom’ns kan niks maak
Ek soek 'n...