Early B
As Ek Geweet Het
[Vers 1: Early B]
Ek wens lewe het ‘n pause button
Sodat ek kan reg maak waar ek skeef merk en nou short something
En trust issues, ‘n record button
Sodat ek kan terug play sonder stry, you know [?]
Wat ek wens dat dit ‘n rewind kan het
Sodat ek dit net druk en terug gaan every time you check
Net met vandag se lotto nommers op ‘n bladjie ne
Hulle sal my ban coz I’ll play it time and time again
Bra ek sal reg maak everywhere waar ek geslice het ne
Rewind again to see the ones that past alive again
En dai gear wat my in die stilte gesmaak het sou ek geline het met
But is kla te laat, this is life, there’s nothing that I regret

[Pre-Koor: Early B]
Ma wat ek wens is morê se knowledge vir morê se gister
Want ek wil morê se morê van morê opkikker
En ek soek nog die experience wat ek geleer het van gister
As dit so was dan is alles rerig diftig

[Koor: Emo Adams]
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
[Vers 2: Early B]
Nou check ‘n man, daai is seke die rede hoekom ons ouers het
Want ons sien nie die goed nie
En baie keer ken hulle al die bouens check
En die goed is geskryf, jy moet hulle eer daai is wat die Bybel sê
En die Quran sê dit ok my brudde, so sê my wat wil jy nog hê
Party keer wil ‘n man ok manet lewe
Al word jy gewaarsku jy maak ‘n keuse
Jy wil jou eie floppe maak en daar uit leer ne
Ma party keer draai hai floppe uit 'n bietjie baie lelik

[Pre-Koor: Early B]
Ma wat ek wens is morê se knowledge vir morê se gister
Want ek wil morê se morê van morê opkikker
En ek soek nog die experience wat ek geleer het van gister
As dit so was dan is alles rerig diftig

[Koor: Emo Adams]
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
[Vers 3: Early B]
Ek moet seker nou ‘n rede vir die song gee uhm
Kyk hie mense ons moet almal ophou dom leef, van
Mens is mens deur ‘n ander mens
En ons is sterk as ons saam is man
Help a man if you can’t again
Coz this life ne won’t come again
So wees ‘n beter jy vir my
En dan wees ek ‘n beter ek vir hy en sy
Want so kan hy en sy ‘n beter lewe lei
Eendag vir ‘n kleinder jy, sien jy one day, verstaan jy my?

[Pre-Koor]
Nou imagine net jy kry morê se knowledge vir morê se gister
Van jou morê se morê is iemand anders se gister
En iemand se vandag is maklik jou eergister
As ons dit deel dan’s lewe rerig diftig

[Koor: Emo Adams]
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het
Dan sou alles hie so different gewees het
Ek sou die lewe so maklik geleef het
Maar alles gebeur vir ‘n rede
As ek daai tyd geweet het
As ek daai tyd geweet het
Maar alles gebeur vir ‘n rede