Early B
Plat Badge
[Koor]
Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge

[Vers 1]
Kom hie my bru laat ek jou game ga
Want kyk ‘n gear is nes daai wiele wat jy ry da
Jy kan hom koop is fine daai’s ok ja
Maar die vraag is kan jy dit maintain bra
Van ‘n baie ouens like nie service nie
En van cheap parts kry jy nie service nie
Coz this is deep bra you need to listen hie
Moeti wonder hoekom sy nie so inlove is nie
As jy haar uit vat vir KFC wraps
Ini drive through kyk sy klaar wies next
Want kinders het ‘n waiting list man daai’s facts
Want een man se flop is ‘n ander man se gap
Hoor hie chaps wuh relax hou op jaag
Jy moet patient is
Want baie ouens smaak die mooi kinders
Los jy haar vandag bra she won’t vang ‘n pain for this
Want more is sy weer in ‘n nuwe relationship
En daai’s facts
[Koor]
Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge

[Vers 2]
Nou kyk is dieper as speakers, tweeters en wiele met speakers
Check jy dit, bradde die kinders soek iets uit dit iets soos ‘n benefit
Either jy vat hulle eet jy moet stiek en is elegant
Plekke wat die kinders eet ek hoop jou wallet’s lekke dik
So wees versigtig waar jy line bru
Die kinders se maintenance is high joe
Want daar waar hulle wil uit gaan is te kwaai bru
Net met die tip koop jy 4 streetwise 2’s
So watch my bra is tough eksê
Want om haar vas te vat moet jy sakke hê
Sy nie too much nie sy’s three much eksê
Met een date night maak die kind jou plat gepe
Want met status kies die kind die duurste
Kyk hieso haar main is ‘n plate vir ‘n beast wuh
Maak nie saak hoe vol sy is nie, sy vat ‘n doggy bag wuh
Na dit het sy lus vir dessert, jas
[Koor]
Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge

Ja chise!

Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge

[Vers 4]
Sy sê haar ou must be nca gebou ne
Maar sy [?]
Sy wys my sit my in ‘n BM dan’s ek joune
Maar haar pa ry ‘n Toyota
Plus the guy must have nice hair at least
Ma syt ‘n bietjie bolla gelas met ha hairpiece
Man I’m not hating I’m just wysing ouens please
The kinders have standards that you must meet, you see
[Koor]
Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge