Early B
Sak Sara
[Intro]
Yeah
Terug om die ding te ruk
Ek weet jy voel dit baby girl jy kan jou biscuit skud yeah
Lekker gedruk ek weet jy’s lus vir dit
So sak sara en skud daai ding [?]
Chise

[Koor]
Wys wat jy gekry het van jou ma af ey
Wys wat jy gekry het van jou ma af
Doen jou ding en doen dit nca da
Kyk hie kyk hie doen dit nca ja
Gooi hom link regs op en af ha
Gooi hom op en af
Bring hom af sak sara
Sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara

[Vers 1: Early B]
Salaam die wys is nca vir jou body
Sak laag die bass vibraat in jou onnie
Rappers paap wie doen dit so nca, julle kon nie
Is net die bra so brada gala is die don die
Sorry maaf almal weg gеblaas eks die bom brie
Afrikaans so duidеlik gemaak kyk wie wil ok spieg
Even wit laaties lat die numbers bleddie klop brie
Ken jy Early B? Bra hys mos kief
Van ek kan ‘n ding bring vir die kinnes baba
Bring hom af regs links gooi jou dinges
Spit dit so vivid ek ruk it Vim as ek in is
Wies die koning ek bly mos die een ding julle’s [?]
Dit was mos lanklaas sara sak hom laag ja
Ons doen die daad baba maak laat dit gewerk dit
Skud daai ding tot pass pass
Nevermind ‘n blaas kans
Ja ja wys ons gou wat hy geerf het
[Koor]
Wys wat jy gekry het van jou ma af ey
Wys wat jy gekry het van jou ma af
Doen jou ding en doen dit nca da
Kyk hie kyk hie doen dit nca ja
Gooi hom link regs op en af ha
Gooi hom op en af
Bring hom af sak sara
Sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara

[Vers 2: Jack Parow]
Sho wie kom nou weer hier in gegly
Wens ek het bietjie meer biere gekry
Die klong lyk mos nou na pure party
En [?] kak op ‘n tier in gery
Sit die piel in pilates
Laat jou kniel vir ‘n kaartjie
Bra drink vir die a span
As ek hoor hys by die bar
Is ek kla klam
[?]
Weet jy nie van ons het kinders in die kar nie
Gaan jy nooit ooit ooit raak nie buddy
Worry
Ek kan se ek gaan ma ek sali
Kan tannie dani vang wat aan gaan nie
Dis dani annie tannie tannie rhyme vani funny
Wie worry, moenie dan luister na die man nie
Want ons is hier om te dans moenie net aan gaan nie
[Koor]
Wys wat jy gekry het van jou ma af ey
Wys wat jy gekry het van jou ma af
Doen jou ding en doen dit nca da
Kyk hie kyk hie doen dit nca ja
Gooi hom link regs op en af ha
Gooi hom op en af
Bring hom af sak sara
Sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara

[Vers 3: Early B]
Nou almal vra my wat die sara is
Nou kom ‘n bietjie nader en just listen nca with this
Is Early B, Jacky P we do it marvelous
[?] vat note how to master this
[?]
Gooi daai heupe in en uit
Buk beweeg dit en gooi dai pitte agter uit
Met jou hande voor jou beduie die [?]
Gooi hom in en uit, uit, uit
In en uit
There go go take it low low
Baby doen die matrix doen dit slow mo
No brakes hashtag no Ferodo
Nevermind my rhyme book brada man ek flow now
Tot by die bleddie MN eks die ou nou
With me your raps hero’s uit cause I go bro
So laat hom laag draai want dis lekke local
Dis van die dal af babygirl is mos die show now
Gooi
[Koor]
Wys wat jy gekry het van jou ma af ey
Wys wat jy gekry het van jou ma af
Doen jou ding en doen dit nca da
Kyk hie kyk hie doen dit nca ja
Gooi hom link regs op en af ha
Gooi hom op en af
Bring hom af sak sara
Sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara