Early B
Slaai Krap
[Koor]
Jy dink eks stupid kyk nou wie die fool is
Kom lankal aan man
Ek kon sien hoe jy gemove het
Ma ek verstaan ons is ouens
Ek het nooit geweet jy hou van leftovers
So kyki jy kry jou ry en gly
En se vir haar ek en sy is overs

[Vers 1]
Bly uit my pad uit ek is kwaai vandag
Van iemand wat ek ken het binne in my slaai gekrap
Een van die boeties jinne die boeties is blind vandag
Vang met jou motjie raak die boeties somme chiserag
Agter af agterbaks over nicerag
Smaak ok vat waar jy vat man hys sniperag
Lag en vat aan my skat hey die spy is te laf
En dan wil hy wonder hoekom is ‘n man so fighterag
Jou hele style is af, jy trap nie kwaai nie bra
En hoekom kan jy nie jou eie kinders line nie hah
Sinister ding jy wil nie he dat ek moet shine nie nah
Koppel nog once laba ju you not livng irie bra
Kyk hie die ding is die single kinders is baie hie bra
Why must you krap where it don’t juk
That was mine bra
Jinne gewonder jy wou net by my kom baiza
Jou wou my bene gekap het bra
Jy wou slaai krap
[Koor]
Jy dink eks stupid kyk nou wie die fool is
Kom lankal aan man
Ek kon sien hoe jy gemove het
Ma ek verstaan ons is ouens
Ek het nooit geweet jy hou van leftovers
So kyki jy kry jou ry en gly
En se vir haar ek en jy is overs

[Vers 2]
Wat ek neti kan verstaan nie ons was [?] bra ons was brasse
Nou wil jy koppel met my kindjie sonder skaamte
Verhouding raak al sat so jy kan spat met daai geraamte
Want ek wil dit nie he nie sal nie se nie
Have a blast wuh is kla so
Bra ek hoop maar net die is net ‘n fase
Want die wat jy wil alles he eke het is aaklig
Bra it’s not the coolest you a opportunist
Jy wil my motjie lankal line I knew you smaak to do it
You bloody spy
I never thought you had the heart to do it
Now let me give you some advice, you mustn’t do it
A message vir die selle [?] go live you life proper
En los uit die gedagte van jou bra se motjie knock wuh
Geniet jou tydjie met daai kindjie ek se bye bra
En ek hoop en bid dat niemand in jou slaai krap
[Koor]
Jy dink eks stupid kyk nou wie die fool is
Kom lankal aan man
Ek kon sien hoe jy gemove het
Ma ek verstaan ons is ouens
Ek het nooit geweet jy hou van leftovers
So kyki jy kry jou ry en gly
En se vir haar ek en sy is overs

Jy dink eks stupid kyk nou wie die fool is
Kom lankal aan man
Ek kon sien hoe jy gemove het
Ma ek verstaan ons is ouens
Ek het nooit geweet jy hou van leftovers
So kyki jy kry jou ry en gly
En se vir haar ek en sy is overs

Is vani dal af man
Ek het ma net gedink ek moet gesels met die wat suffer van dai syndrome van
Ek wil he wat jy het, amper soos monkey see monkey do ma die een is ‘n bietjie erger verstaan jy
So uhm I just wanted to say
Guy work hard for for yours ‘cause another guy worked hard for his
Verstaan jy, is vani dal af
Yeah chise

Jy dink eks stupid kyk nou wie die fool is
Kom lankal aan man
Ek kon sien hoe jy gemove het
Ma ek verstaan ons is ouens
Ek het nooit geweet jy hou van leftovers
So kyki jy kry jou ry en gly