Early B
Sê Net
[Intro: Bliksemstraal]
Wat wil hy maak djy

[Koor: Bliksemstraal]
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft

[Vers 1: Early B]
Yeah, yeah, tjek it, nou okay
Ek fortja dat die lovе is naughty
Tyd is nou verstreke tеmper's lekke short ne
Oh damn, hou jou slim lyk jy swat by Fort Hare
Ma jy gan an soes 'n kind, ek voel nes 'n au pair
Ole ole ole ole, dis hoe jy sal celebrate as ek vrek gan lê
Kannit moes aanvoel ek het moes dai telepatie
Sê jy het love vermy jy lieg want it was never there
Ek kani deali, so sê net dat jy os twee nie mee feel'ie
En jou oë prat klaar die waarheid wieti hoekom jy nog speed nie
[?] dies die easy'ste break-up
Weet jy sien nie dat dies die tipe maniere wat tyd vat
Want jy speel net andiyaz vi wat moet jy so maak
My bra's 'n visser man hy sê gooi terug daai bleddie saak
En dai's jy, so kyk as jy wil step dan moet jy praat
Niks tyd vir hanna hanna nie
Gooi to the left, jy march
[Koor: Bliksemstraal]
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft

[Vers 2: Bliksemstraal]
Felicia, Samantha, Danika, Miranda, Patricia, Amanda, Boricua, Morena
Elke move wat djy doen kan ek nie vergieti, ek likes it
Tipe werk overtime op hierdie liedjie, 'n nightshift
Baby asseblief moeni so liegi
Ek worry my ma min as djy se djy my nie liefie
Hoor hie sê ek dit, ek kom al lank an; ek kan alleen staan
My tipe girl het net feelings vir een man
As djy wil baby girl kan djy heen gaan
Maar sy sal die een wies wat sê ''ek is eensaam''
[?] die einde is ommi draai
Girl djy kan ma lyn because djy diss vir ay n ay
Aan hou as jy sê dit was jou nefie en jy line
Moet jy weet ek weet al lankal so jy kan ma op hou try

[Koor: Bliksemstraal]
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft
As djy my nie meer wil he nie moet djy sê
Moenie nog my tyd kom morsie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy smaak step
Nou kom ek help jou reg to the left, to the le-e-eft
[Outro: Early B & Bliksemstraal]