Early B
Loco
[Intro]
Ja chise
Kyk hieso my bru
'n Man wou ma net sê
Ok, eerste is vani dal af
Ma ’n man iets geexperience my bru wat ek gecheck het
Ek moet deel saam met julle
En ek moet sê ouens word ok abuse
Ek was abuse, hoor my storie
Hier gat ons yeah

[Vers 1]
Kyk hie my bru ek's in ‘n saak
Ek weet ok nou nie hoe gaan eke maak
Om uit te kom uit die ding nie my bra
My motjie sy lyk nca
Sexy lyf sys stewig soos sy staan
Ma ek is nie gelukkig nie ha ah
Kom ek sê whatagwan
Sy hou van aan my slaan
Met ‘n toe hand nе nangaan
Nou hoe maak ‘n man
As die kind so aan gaan
Want ek is nou al blеddy moeg geraam
Bra nou staan ‘n man stil nes sy wil
Vat die punches soos sy lekker kry
Ek lieg vir haar my boetie
Sê vir hulle ek doen MMA
Ek kan it nie, kan it nie, kan it nie, kan it nie mee vat nie
Sy slaan aan my, slaan aan my maak my ‘n slaan sakkie
Man ek wens ek kon ha net los
Ma ek is bang daai kind gaan vrek bos
Sy dra die broek man jy kan check mos
Hoor hoe slaan die kindjie gou my bek los
[Koor]
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie's loco
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie’s loco
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie's loco
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Ek sê sy maak my so jong
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie's loco

[Vers 2]
Justine ek dink ons werk nie mee uit nie
Want die verhouding tussen ons is nie great nie
Al die goed wat ek gekoop het kan ma bly hie
Ma asseblief babygirl laat ek net uit hie
Kyk hie jy's ‘n nca gear facing
Daar's ‘n ou vir jou maar ek is nie hy nie
Ek worry oor my lewe ons verhouding is nie safe nie
En ek wil jou maar net sê dit is ek dis nie jy nie
[Miss Understood]
Woah ek verstaan nie, so jy wil nie met my uit gaan nie
Huh? Jy los vir my oor ‘n slaantjie?
Hey moenie daai goete met my kom praat nie
Want jyt my gebol, jyt my gesê jy wil my hê
Jys wyser
Take me as I am
You supposed to a man
En jyt gesê dat jy sali my tyd kom mors nie
Vi wat mik jy jou moffie?
Sorry
Ek dink… ah ha nee jy dink niks
Maar die slaanery is nie reg nie
So moet ek links is?
Maar jy slaan aan my asof ‘n man ‘n kind is
Hey jy kan mos cover,Is jou skuld dat jy mos blind is
This is one sided we don't have a understanding
Kyk hie hoor hieso ek wili my vererg nie
Justine ek gaan nou loop nou ek kan nie meer
Sorry nou vir rerig
Hey jy gaan nêrens

[Koor]
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie's loco
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Ek sê sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie's loco
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
Ek sê sy maak my so jong
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie’s loco
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Ek sê sy maak my so jong
Sy trap my, skop my, krap my, klap my
Yoh yoh
My bru my motjie’s loco