Early B
2 Blessed 2 Be Stressed
[Vers 1]
Ooh my bru ek smaak nou net rejoice hie
Met my vinger in die lig want ek voel die anointing
Die mense roep my Bloemendal se golden boytjie
En ek accept dit want my God Hy disappoint nie
Want ek kry blessings op blessings
En I’m not stressing no no
Even my blessings kry blessings
Right from my bles to my toe
You can’t catch of my blessings
Ek het ‘n message vir jou
If you smaak your own blessings my outie bly net getrou
Want kyk my bru isi so swaar nie
Om nog so te maak nie
Sê die onse vader elke oggend en die aand brie
Bid vir my vyande ma God moet my bewaar hie
Dis hoe eke vorder so jy kan dieselfde maak hie

[Koor]
Ooh jinne yes, alles voel so reg
My bru op met God aan my kant is probleme weg
The feeling is the best, ek moet confess
Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed

[Vers 2]
Yo nou alle eer na my God toe
I thank the Lord for the parents that I got bru
Toe ander laaities rond dwaal bos kop bru
Was ek in die kerk, neem kollekte op true
Hais die waarheid, ek hou my nie ‘n diaken nie
Ma vir my seeninge gaan ‘n man nie skaam is nie
So ek sê dankie vir my ma en my pa boetie
Want sonder hulle sou ek maklik op die straat [?]
Bestraf die duiwel hy staan nie ‘n kans hie nie
Ek sal hom veg met gebed soos hy kaarte skiet
Ek het die reg vir sukses op die aarde brie
As ‘n laaitie was ek Jesus se soldatjie brie
Niemand is te sleg om wee goed te raak nie
Ek moet dit vir jou noem my bratjie
Die moordenaar kry 'n nog 'n kansie
Imagine net wat God vir jou kan doen my gazi
[Koor]
Ooh jinne yes, alles voel so reg
My bru op met God aan my kant is probleme weg
The feeling is the best, ek moet confess
Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed

[Brug]
Die lewe is ‘n lied my bra
Het Jesus aan my kant hie
En Hy sal my bewaar
Die duiwel kan niks maak nie

[Vers 3]
Probleem uit die verste
As dit kom, lees ek die verse
Wat U vir ons gelos het, ek is dankbaar op dit
Bybel vol presente
Leef my lewe tot die volste
Waardeur vergifnis vir my sonde
En as iemand my ooit sal vra hoe gaan dit da bra
Sal ek kyk in die rondte en die sê

[Koor]
Ooh jinne yes, alles voel so reg
My bru op met God aan my kant is probleme weg
The feeling is the best, ek moet confess
Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed