Early B
Niemand Soos Jy Nie
[Intro]
I am Athena and I love my athletic legs because they've carried me through life
My name is Tashrica and my hijab does not hide my hair but exposes the true beauty of my face
Ek is Charne Mentoor, ek hou die meeste van my smile want dit maak ander smile
My naam is Janice en ek is vrieslik oor my kort beentjies want ek gaan jonger lyk vandag

[Chorus]
Nou kyki skat, kyki skat, wee wat, wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerstе klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie
Wee wat
Jys 'n tiеn in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie

[Verse 1]
Noury dag scroll ek deur Instagram
Ek tjek die kaal kinnes kry die meeste double tabs
Ek val terug en ek tjek reality van die is sad
Van 'n kind moet amper alles wys sodat 'n mens kan react
Dis getag met motivational quotes, I was like jinne
She said [?] but sy sit oop bene
Elke outjie soek 'n decent vrou you know let me spark the realization
Ordentlike [?] los die res virri imagination
Nou jy moet jou goete kyk en regtig dink djy
Werks plekke tjek jou socials voor hulle jou inkry
Lees jou ou statusse so som hulle jou gesindheid
Ma never mind dit ma is die, die tipe pics wat jy wil eendag met jou kind kyk
Is so ma bruh, jy moet dit glo
Jy baie mooi bene baba so maak dai [?] toe
My woorde maak prentjies van wat ek sien so if I'm rude
I'm speaking the version to better you by being true
[Chorus]
Nou kyki skat, kyki skat, wee wat, wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie
Wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie

[Verse 2]
Mense judge 'n mens met followers mos nou se dae, jirre
En jou pics determine wie jy ook benader
Facebook het dit mooi gestate
Jou page is mos jou wall en hol suppose to cover but you show behinds and all
Jinne girl waars die skaamte is dai hoe jy 'n date lock
Jy soek 'n old school mens so jak 'n lace rok
Sexy can be covered en still be mooi
Nou moet jy gan koud kry vir nipple stans en pics vat, hai vooitog
Ek voel vir julle, ek wil goed bedoel vir julle
When you post your story, post die een wat goed sal doen vir julle
Daars niemand soes jy nie, ek wieti wat gaan soek djy likes nie
Jys heeldag ini screen, ek weet nie wane gan sien die laaitie
Vat fourplay pics dan wonne jy hoekom kyk die laaities
This world is sick ou girl so ochestrate it nicely
You've got the power to determine the fact that life is plain and simple what you project you attract
[Chorus]
Nou kyki skat, kyki skat, wee wat, wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie
Wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie

[Outro]
Wee wat, girl jyt dit gevat
Hou it sharp, jys eerste klas
Daars niemand soos jy nie
Wee wat, girl jyt dit gevat
Hou it sharp, jys eerste klas
Daars niemand soos jy nie...