Early B
Side Piece
[Pre-Chorus]
Man I don't want a wifey
Me I'm just simple guy
Doen mannit my ding and I leave
Willie steady chise nie
Ek heti tyd vir daai nie
So roep my net jou side piece

[Chorus]
Kyki, eksi side piece
Eks jou piece op die side
Ek doen my ding en se piece
Ek kry my piece en ek waai
[?]
Want ek is ook manet jou side piece
Ek wiet jy het 'n ou girl dis oraait

[Verse 1]
Tjekkit lеt's get one thing clear еks nie jou man nie girl
Jy wil my vasmaak maar eks 'n wille animal
So can I bou want ek is nie 'n fan nie nou
Want my kontrak se ek wil net casual
Ek soeki steadiness nie, ha ah niks lus vir jou nukkies baba
Ma as jy saam my is kan jy wees soos my main mama
Kyk baba, is 'n benefit as jy move sami OG
Nou need for codes want ek tjekkie jou phone nie
So please baba tjekkie T&C's want ek willie die lyne kruis soos Jesus piece
Want os is undercover, os koppel die lyne nah saggies
En sien jy my met 'n ane ker moeni naar raakie
Is life die en os help mekaar [?] nicely
So baba raak ma kalm want ek en jy koppel litely
Eks gaaf met my liefde en ek like ommit te deel
En om vir een ker te gee, issit tog net teveel
[Pre-Chorus]
I don't want a wifey
Me I'm just simple guy me
Doen mannit my ding and I leave
Willie steady chise nie
Ek heti tyd vir daai nie
So roep my net jou side piece

[Chorus]
Kyki, eksi side piece
Eks jou piece op die side
Ek doen my ding en se piece
Ek kry my piece en ek waai
[?]
Want ek is ook manet jou side piece
Ek wiet jy het 'n ou girl dis oraait

[Verse 2]
Yeah, tjekkit, vir 'n steady verhouding is die 'n huldeblyk
So baby, tjek hie ek wil lyn by ane girls gan kyk
Nou don't you hate want djy het nog 'n outjie djy
Girl nes 'n tennis player love beteken nul vermy
Ek is hai, ou vir jou maar ek is secondary
Net soos dai tin spaar wiel is ekke temporary
As kinnes praat met my van spinnery dan raak 'n man net so wild
Dit sit my op my nervs man want ek is net 'n noodhulp
Nou like jy dit want eks oraait met dit
Verstaan die terms en conditions dan sal os chise met dit
No complications want situations is always taken litely want os is beneficial maatjies, chise!
[Pre-Chorus]
Man I don't want a wifey
Me I'm just simple guy me
Doen mannit my ding and I leave
Willie steady chise nie
Ek heti tyd vir daai nie
So roep my net jou side piece

[Chorus]
Kyki, eksi side piece
Eks jou piece op die side
Ek doen my ding en se piece
Ek kry my piece en ek waai
[?]
Want ek is ook manet jou side piece
Ek wiet jy het 'n ou girl dis oraait

[Outro]
Tjekkit, joh, eh
Aweh baba, I just wanna chise en fala
Don't tjek blind baba, ha ah
Yeah, is vani dal af, kwala kwala
Jah, chise
Me, I'm just a simple guy me
Doen mannit my ding and I leave
Willie steady chise nie
Ek heti tyd vir daai nie
Moeni blind tjek as ekke line nie
Kyk want eks die side piece