Early B
Peanut butter
[Koor]
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

[Vers 1: Early B]
I like big bums and I cannot lie
Ek is die peanut butter vir jou two slice
Want as ek jou sien skud baba holy shit
Jitit gee die kind ‘n two ply
Want jy is dit eks die witness
Jou biskit is te bedruk is diftig
Is giftig maak ‘n man belustig
Kyk hoe wange roll as sy net ha rug lig
Jitit ek is altyd lus vi dit
Julle weet ek kom net om die ding te ruk
Gooi jou blaaie in die lig baba flip the script
Now break it down baba skit skit
Raak wys ja chise ek is hiesa
Skud dai holle toe the beat ma
Sak hom af tot hie ja
Want ek en Biggy kom jiggy nou for the thick ones
[Koor]
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

[Vers 2: Biggy]
Uhm rol op by die jol like wat wat
B.I.G.G.Y laat jou gat klap
Los vir babygirl met ‘n nat kat
Elke keer as ek aan haar gat vat
My rympies slat ha gat sak
Sy bring hom van die kant af
Ons verstaan sy kan nie help nie want
Ek en Early B haal die dak af
‘n Body van die boonste rak
Sys tasty oh so sappig
Not shy to show af
Sy stolla by die jol like lag lag
Want ha body doen it doen it
Sy weet jy voel it voel it
So if you have a lekke lyfie come on move it move it
[Koor]
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam