Early B
Baainaar
[Chorus]

Uh

En dai is hoe ons line bra, ons blok buite by die niza. Uh hai mamma lyk orite da brother sy's 'n baainaar. Hier's dit bietjie windy kyk sy jaag die school peak hier karre scrape nog die streets hier, jy moet weet ek's van die PE

[Verse 1 Early B]

Hahaha
Huh check my uit yoh

Right right man hoe lyk hulle kom vat 'n journey saam met my binne in my place julle, if you scared go to kerk brother bly binne. Friendly city we don't say "hello" we say "duidelik" en jy's bewus my plek het daai mooi kinders fly die bus mis as jy dink da kan maar angels is, a lot of violence, but we the friendly city coz why ons like groet hie want die bloody wind waai. Ai jinne guy die res van die land moet nou recognize die contribution wat my plek gebring het overtime, voor ek line wil ek my merk gemaak het vir die baai, hou op af kyk op ons my broer my bloody plek is kwaai, en hai wat sê my pleks gevrek, hou julle bekke julle ken net Summerstrand. Die plekkie ruk broe sometimes ruk dit out of hand maar soos 'n duisend rand ons bly grand

[Chorus Early B]

En dai is hoe ons line bra, ons blok buite by die niza. Uh hai mamma lyk orite da brother sy's 'n baainaar. Hier's dit bietjie windy (Hiers dit bietjie windy) kyk sy jaag die school peak hier (Kyk sy jaag die school hey) karre scrape nog die streets hier (HAHAHA Dis King B hier), jy moet weet ek's van die PE

[Verse 2 King B]

Julle weet ek is 'n baainaar eh ouens weet ek's by die niza eh ek moet vra is jy orite da die son is by die sip n chill kom maak 'n draai daar
King B en Early B julle moet chise ja, ja jaag 'n droom julle ouens biza
Onthou jy nog die dae van die pina pina nou is my city orite en almal is net fine bra party is nog lekker sê my hoekom wil jy line bra shine bra, baba kom ma nader jy kan ook kom wine ma die bou is onse destiny lyk dis is milaaita ek is straight uit Helenvale ek smaak ook 'n flight vang. Toe ek praat van Venus world toe sê ouens nice one jy moet watch vir die snakes hy beweeg soos pythons, ons was diep in the dark toe sit ek die light on ek het baie om te sê van my city so mic on ehh

[Chorus Early B]

En dai is hoe ons line bra, ons blok buite by die niza (Haah). Uh hai mamma lyk orite da brother sy's 'n baainaar. Hier's dit bietjie windy (Hiers dit bietjie windy) kyk sy jaag die school peak hier (Kyk sy jaag die school hey) karre scrape nog die streets hier (HAHAHA Dis King B hier), jy moet weet ek's van die PE
[Verse 3 Early B] [Bridge]

Ek represent die hele plek my bra, van die Park tot binne Summerstrand daar by die water bra, want julle ken die bra hy doen dit nca mense roep hom Bloemendal se rap star. Jaag sy drome sonder skuil en hy prevail shout out to King B die boetie van die Helenvale. Bra we go way back on wack soos Mr.Best en Bozie hulle. PE rappers buit vas man ek bou vir julle. Legendary soos deli snacks and Mr. Shakes ek bid my sous bly vol soos Beacon in die festive tyd
Ja chise is Early B en die was Funky-kaans ek sal nooit my plek vergeet nie julle dankie guys ja ja ek's baainaar, hahaha is van die dal af meisie, is my game man, is Early B man King B hahaha leka man Is King B en ek is van die dal tot my asem uit is