Saggies op haar lippe
My hande op haar heupe
Sy move dan nou so leka
My bae can do it better
Sy kry lus [?]
Sy's bewus sy gan my mis
Is die Temple (Hoya)
Mr Werkhom (Ai)
Areveerend (Online baba)
En Mr Gham (Hoes ja)
Waar was djy gister met Mr Stifler (Yesja)
Areveerig
Djy kan probeer neh (Hoya)
Ai jinne djy
[Chorus: Mr Werkhom]
Kry jou learners voor djy vermy wil ry
Hello jy, jy weet ons het lyn
Temple Boys
Al op jou lippe, al op jou heupe
Voel vir ons, voel vir ons
[Interlude: Mr Gham]
Ons is goats
Ai jinne djy
Pause die kak
[Verse 1: Mr Gham]
Ek gee op en sy gee af
Ek se buk laat ek jou straf
En my loep was in haar mag
En ek doenit innie dag
[?]
En sy bel my phone is af
Gwala
Hier
Hier kommie
Temple Boys, Temple Boys
Saggies op haar lippe
My hande op haar heupe
Sy move dan nou so leka
My bae can do it better
Sy kry lus [?]
Sy's bewus sy gan my mis
Ek se jy! Young King
Dala mal kak op'ie beat
Temple Boys moerrit uit
Dala lekker op die bass
Ai jirre jy
[Chorus: Mr Werkhom]
Kry jou learners voor djy vermy wil ry
Hello jy, jy weet ons het lyn
Temple Boys
Al op jou lippe, al op jou heupe
Voel vir ons, voel vir ons