Temple Boys Cpt
Die Toekoms
[Intro]
Hi nee moet nie dit verklaar nie
[Chorus: Mr Gham]
Hulle vra nou waarom en hoekom
Is omdat ons is die toekoms
Die beste in die Kaap
Oral wat ek trap maak ek naam
Alles wat ek drop is 'n bom
Hulle dink Temple Boys is dom
Is NV Funk on the gqom
Speel die song
Is die vodka, next thing ek is op haar
Ek voel dronk iemand asseblief bel die dokter
Ons is goats, honde, goons en dai rotte
Don't you worry ons gaan jou uitsort, neh
Stifler on the left, Areveerend on the right
Gham in die middel julle kinnerse decide
[Verse 1: Areveerend]
Areveerend, ek is wel bekend
Tottie diere ken my stem
I tell the Bai, I'm not your friend
Jou lat wil saam ons kom meng maak vol ons tenk
Laat ons [?] en vergeet latte het ons bied
Borrels op borrels, djy sal vergiet
Vat jou kindjie stryd hok
Kap die deur vannie hok toe
Al wat Areveerend vir haar se
Jirrie sy vat dit kop toe
Ek klok die hok en blok die pot
Ekke drink 'n shot cause I am the dog
But ek willie praat nie but jy hoor my stem
Gaan se jou maatjie sy soek my tent
Ai jirre chommie, ons het'ie dom gekom nie
Ons is original en jy is maar 'n Tommy
[Verse 2: Mr Werkhom]
Beurt is beurt
Mybru jy ruk dan nou hand uit
Ai, amper soos ek back is
Jy doen dit dan nou lekker
Jy, NV doen dit net lekker, net lekker
Werkhom dit is ekke en Temple
Jy kan ook maar bet ne
NV Funk, Temple Boys
King of the drums
[Chorus Outro: Mr Gham]
Hulle vra nou waarom en hoekom
Is omdat ons is die toekoms
Die beste in die Kaap
Oral wat ek trap maak ek naam
Alles wat ek drop is 'n bom
Hulle dink Temple Boys is dom
Is NV Funk on the gqom
Speel die song
Is die vodka, next thing ek is op haar
Ek voel dronk iemand asseblief bel die dokter
Ons is goats, honde, goons en dai rotte
Don't you worry Bronny ons gaan jou uitsort, neh