Temple Boys Cpt
Los It Daar
[Intro]
Come on, come on
[Mr Werkhom]
Draai jou lyfie [?]
Ai jinne
Anne kant en doen it an saam
Gaan vra vir Temple Boys, gham is 'n haraam
Werkhom is saam
Jy wiet is haar naam
Ai jinne jy
Los it daar, los it daar, los it daar
[Mr Gham]
Ek sien daai heupe
Dit raak nou dikker
Sit af daai ligte of laat dit flikker
Praat jy van gister toe was ek nugter
Kom oor die brug ne of deur die lig ne
[Mr Werkhom]
Draai jou lyfie
Ai jinne jy
Anne kant en doen it an saam
Gaan vra vir Temple Boys, gham is 'n haraam
Werkhom is saam
Jy wiet is haar naam
Ai jinne jy
Temple Boys, Temple Boys
Templе Boys, Temple Boys
Dala G-boy
Dala G-boy
[Mr Werkhom]
Draai jou lyfie [?]
Ai jinnе jy
Anne kant en doen it an saam
Gaan vra vir Temple Boys, gham is 'n haraam
Werkhom is saam
Jy wiet is haar naam
Ai jinne jy