Temple Boys Cpt
General Gham
[Mr Gham]
Ek is General van Gham
Gham kou jou bubblegum
Dan maak haar bene lam
Van sy's jou stalle saam
Sterk is werk, werk is sterk
Ek is dan Pablo jy moet se
Wil jy werk or wil jy trek
Sy se nee, change jy die gear
Stifler kom jy na die kerk
Van hiers Mr Werkhom
En Areveerend soek iemand
En Gham daai hond hy trek hom
Tel haar op ne, met 'n helicopter, by haar rok ne
Sy vra is ek befok, hoo

Temple Boys, Temple Boys

Areveerend, online baba
Okay dingetjie gaan so

[Areveerend]
Djy vat hom djy gryp hom
'n bietjie shake hom
Die Temple saam met jou
Sy se sy het my bou, die kind sy praat van trou
Hi nee baba, no
Rondom die huisie, klop aan die deur
Loer die venster kyk hoe werk die mense
Hallo Mr Werkhom wanne drop djy weer
Ek is mal genoeg
Wanne drop djy weer
[Mr Werkhom]
Ek koop 'n boksie metjies die winkel is toe
Ek koop 'n boksie metjies die winkel is toe
Ek is mal genoeg, sies man
Het djy geld om by te sit
Om en om djy hou dan vir jou dom
Jou kindjie is in my DM, jy wietan ek is die hond
Ou bru met my moet djy bond (Ai)
Met my moet jy bond

[Mr Gham]
Ek is General van Gham
Gham kou jou bubblegum
Dan maak haar bene lam
Van sy's jou stalle saam

[Areveerend]
Jy vat hom djy gryp hom
'n bietjie shake hom
Die Temple saam met jou
Sy se sy het my bou, die kind sy praat van trou
But hi nee baba, no, okay (Okay)
Rondom die huisie, klop aan die deur
Loer die venster kyk hoe werk die mense
Hallo Mr Werkhom wanne drop djy weer
Ek is mal genoeg
Wanne drop djy weer