Fokofpolisiekar
Speel Daai Ou Kak
Aaah man
Speel daai ou kak
Dat ons kan jonk voel
Dat ons kan saam sing

Jissus gerook daai dinges
So vet soos Dries se vingers
Was nooit dieselfde
Nee
Ons was anders

Aaah man
Speel daai ou kak
Dat ons kan jonk voel
Dat ons kan saam sing

Headbang hangovers
Onthou jou Sunscreen
Bro hymn in neoprene
My kop verloor
Where are we?