Fokofpolisiekar
Klipgooi Klashuis (Live)
[Verse 1]
Moenie bang wees nie
Gee jouself weg
Vir absoluut niks nie
Word deel van die battery
Waarna niemand sal luister nie
Ons is in elk geval dieselfde

[Verse 2]
Koolstof kopieer
Met slange vir vriende
Dwelms is skelm
En het al my woorde gesteel
Ons soek n podium
Lets van betekenis
Nou dat ons ouer is

[Chorus]
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons Prozac in plaas van Ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou

[Verse 3]
Jy's nie generies nie
Ek's net pateties
Dis redelik frusterend maar
Ek wil net iets warm vahou
Die emosionele hel
Waarin ek myself bevind
Nou dat ons kouer is
[Chorus]
Word die rook al hoe dikker in
Ons atmosfeer in gebliksem
'N weermag hyskrane op die horison
Beskerm jou deur om jouself toe te bou

[Verse 4]
Vasgepleister in woonkamers
In voorstede
Soek ons grasie van ons doemprofete
Ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
Verplig en beskuldig
Inspirasie vasgeverf in wit
Noudat ons, ons ouers is

[Chorus]
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons Prozac in plaas van Ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou