[Koor]
[?]
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Altyd iets om te blameer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Die waarheid maak ‘n bietjie seer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Dis dieselfde elke keer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
[Vers 1]
Jy is reg, ons almal is skape, en ek is ‘n swart een, ek is ‘n swart een
[?]
Klou aan my hakskeen, klou aan my hakskeen
[?]
Ek is ‘n grap, ek is weer alleen, ek is weer alleen
Hier kom die boer, hy wil koekoeloer
Hy slag nog ‘n wit een, slag nog ‘n wit een