Jack Parow
Party Too Much
[Intro: Jack Parow]
Yo dis Jack Parow, Ertebrekers
Hie' kom hy nou

[Chorus: Ertebrekers]
You party too much, je feest te vele (x3)
You party too much, you party too much

[Verse 1: Ertebrekers]
Ge staat ip as ze ga gaan slap'n
Ge zit te gapen
T'enigste da 's nachts ip z'n plekke ligt is't laken
Beziet u daar nu zit'n, excuses te mak'n
Met u bloeddeurlopen ogen en en uw ingezakte kaken
Ge zegt da je diene drang 'et
En da'je d'r niks kunt aan doen
En oe meer je d'r te'en vecht, oe meer daj dien drang gaat voed'n
Soms vrees ek da je gelyk 'et en dat't niet is v'r ze te kloten
En da je't alijk kunt toegeven dat is ook al ne grot'n

[Chorus: Ertebrekers]
You party too much, je feest te vele (x3)
You party too much, you party too much

[Verse 2: Jack Parow]
Dis alweer laat aand en ek's alweer dronk op die strand,bra
Vergeet waar ek is toe ek die tweede bottel klaar maak?
What's up, papa steier rond en wil klaar braai
Pleks pil vanbinnen en dink dit is klaar praat
Stop straat
Ek wil net n plekkie in die son hê. Kom sê my
Waar kan ek bietjie bietjie so rond lê
Partys dra my op, yeah
Skemer is my best friend
Musiek wat my kop breek, djol tot die bitter end
Cos then I never have to deal with my problems
Fight all my goblins, never try to solve them
Can't think met al my spoke wat my rond jag
Maar diep in die bodem van die bottel is jy steeds dors
So ek beer voor
'n beer met 'n seer poot
Wonder wat jy maak, denk jy dalk nou aan my ook?
Die tyd loop oor soos die bottels om my asblik
En rol bed toe waar jy die liggies weer kom afsit