Jack Parow
Africa for Beginners (feat. Schalk Bezuidenhout)
Ek het nog altyd gedink ek kan actually rap
Het jy soos n auto tune ding da, ok
Oooh ooooh oh ek hoor hom
Awe, Schalkie Bez, Schalkie Bez for prez
Eks in die Jack Parow Studio
Been here since kideo
Fokken uuuh
Ek moet dit neerskryf
Ek kan nie so uit my kop uit nie
Is dit die enigste effect wat jy het
Ok halo, aah
Afrika for beginners
Nou klink dit soos a gazelle album