Jack Parow
Jantjie Volstruis (feat. Happy Boys)
[Chorus : Happy Boys]
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
Ek staan in die stof om my jou handjies te wys

En hier tussen julle voel ek by die huis

[Verse 1]
Ons het alles wat julle soek al die beste medisyne
Baie doppe in die week baby lees tussen die lyne
Jy weet mos bra, wat joune is myne
Ek maak asof ek [?] kry jou nou nou weer buite
Fiete, n lewe vol slegte besluite
Pak die lang pad an en wasem op die ruite
Eks te lank verlore om so gou weer gevind te word
Geheime op die pad het ook n storie in die wind geraak
Wie sê as jy ouer raak moet jy ewe skielik weer oud is
En wie sê as jy groter is moet jy ewe skielik focus
So hocus pocus fokkof hout as ek gerope is
So harde hout is en die doppe leke koud is
Want tussen my vriende is waar ek my geluk vind
Die tye met chommies wat my in my geluk bring
Die dag wat ek dood val is die dag wat ek uittree
En as jy my iewers sien sit kan jy my nog a dop gee

[Chorus : Happy Boys]
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
Ek staan in die stof om my jou handjies te wys
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
En hier tussen julle voel ek by die huis

[Verse 2]
Ek word wakker in die oggend, bier in hand
Kies koers na die kus toe, see en sand
Met die troubles van die lewe is ek min gespin
En ek reis lekker lig want my bagasie min
Sit my neer waar ek my voete in die grond kan steek
Stuur my weg op my roete laat my rond beweeg
Waarvan die hart mos vol is loop die mond van oor
[?] getoor

[Chorus : Happy Boys]
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
Ek staan in die stof om my jou handjies te wys
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
En hier tussen julle voel ek by die huis

[Verse 3]
So kom staan saam hier voor en kom dans met my
Want ek is dankbaar elke dag het ek die kans gekry
Dis hoekom ek elke aand [?]
En daars n plekkie in my kar as jy saam wil ry
So dankie my hartjie n soentjie n kwartjie
Hier gestrand tussen die kerk en die parkie
So light ma n jointjie en kraak nog n bier
Want dis lekker, dis lekker dis tog te lekker hier

[Chorus : Happy Boys]
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
Ek staan in die stof om my jou handjies te wys
Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis
En hier tussen julle voel ek by die huis

Jantjie kom huis toe
Jantjie die kaap is leeg sonder jou
Jantjie kom huis toe
Jantjie die kaap is leeg sonder jou

Ja Jantjie volstruis waar ek kom is ek tuis