Genius Translations
Taylor Swift - Electric Touch (Taylor’s Version) (From The Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1: Taylor Swift]
Haal net asem, kalmeer net, dit sal oraait wees
Net 'n uur tot jou kar in die oprit is
Net die eerste keer wat ek ooit tyd saam jou spandeer vanaand
Ek wed my geld dat goed sleg gaan vaar
Het 'n geskiedenis van stories wat hartseer eindig
Hoop steeds dat die vuur my nie sal brand nie
Net een keer, net een keer

[Koor: Taylor Swift]
Al wat ek weet is dat hierdie óf my hart kan breek óf dit terug aan die lewe kan bring
Het 'n gevoel jou elektriese aanraking kan hierdie spookdorp met lewe opvul
En ek soek jou nou, wil jou verewig nodig hê
In die hitte van jou elektriese aanraking, mmm

[Vers 2: Patrick Stump, Taylor Swift & Patrick Stump]
Ek was al gelos in die reën, verlore en verlangend
Ek probeer hard om nie te lyk asof ek probeer nie
Want elke keer wat ek hard geprobeer het vir liefde het dit uitmekaar geval (Woah)
Ek het al gewoond geraak aan niemand wat my foon bel nie
Ek het al gewoond geraak aan alleen slaap
Steeds weet ek dat al wat dit vat is om dit reg te kry
Net een keer, net een keer

[Koor: Taylor Swift & Patrick Stump]
Al wat ek weet is dat hierdie óf my hart kan breek óf dit terug aan die lewe kan bring
Het 'n gevoel jou elektriese aanraking kan hierdie spookdorp met lewe opvul
En ek soek jou nou, wil jou verewig nodig hê
In die hitte van jou elektriese aanraking, mmm
[Brug: Taylor Swift, Patrick Stump]
Ek het gedink net een keer (Net een keer)
Miskien is die sterre in lyn (Net een keer)
En miskien noem ek jou myne
En jy sal nie spasie kort
Of my saamsleep terwyl jy besluit nie
En net een keer (Net een keer)
Miskien is die oomblik reg (Die oomblik is reg)
Dis 8:05 en ek sien twee hoofligte

[Chorus: Both, Taylor Swift, Patrick Stump]
Al wat ek weet is dat hierdie óf my hart kan breek óf dit terug aan die lewe kan bring
Het 'n gevoel jou elektriese aanraking (Ooh)