Genius Translations
Taylor Swift - When Emma Falls in Love (Taylor’s Version) (From The Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Wanneer Emma verlief raak, stap sy op die vloer
Maak die blinders toe en sluit die deur
Wanneer Emma verlief raak, bel sy haar ma
Grap oor die maniere waarop die een verkeerd kan gaan
Sy wag en vat haar tyd
Want Mejuffrou Sonskyn dink altyd dit gaan reën
Wanneer Emma verlief raak, weet ek
Daai ou sal nooit weer dieselfde wees nie

[Koor]
Want sys die tipe boek wat jy nie kan neersit nie
Soos as Cleopatra groot geword her in 'n klein dorp
En al die slegte ouens sou goeiе ouens wees
As hulle net 'n kans gеhad her om haar lief te hê
En om vir jou die waarheid te vertel, soms wens ek ek was haar

[Vers 2]
Wanneer Emma verlief raak, is dit als op haar gesig
Hang in die lug soos sterre in ruimte
Wanneer Emma verlief raak, verdwyn sy
En ons almal lag net nadat ons dit al die jare gesien het
Wanneer Emma uitmekaar val is dit wanneer sy alleen is
Sy vat die pyn aan en dra dit op haar eie
Want wanneer Emma verlief raak, is sy in dit verewig
Sy sal nie wegstap teensy sy weet sy moet absoluut weggaan nie
[Koor]
Want sys die tipe boek wat jy nie kan neersit nie
Soos as Cleopatra groot geword her in 'n klein dorp
En al die slegte ouens sou goeie ouens wees
As hulle net 'n kans gehad her om haar lief te hê
En om vir jou die waarheid te vertel, soms wens ek ek was haar

[Brug]
Wel, sys so New York wanneer sy in L.A. is
Sy sal nie haarself in liefdie verloor die manier wat ek het nie
Want sy sal jou uitroep, sy sal jou op jou plek sit
Wanneer Emma verlief raak leer ek

[Vers 3]
Emma het 'n seun ontmoet met oë soos 'n man
Dit blyk dat haar hart reg in die palm van sy hand pas
Nou sal hy haar skuiling wees wanneer dit reën
Min weet hy sy hele wêreld is oppad om te verander

[Koor]
Want sys die tipe boek wat jy nie kan neersit nie
Soos as Cleopatra groot geword her in 'n klein dorp
En al die slegte ouens sou goeie ouens wees
As hulle net 'n kans gehad her om haar lief te hê
En om jou die waarheid te vertel, soms wens ek ek was haar
[Slot]
Ja, tussen my en jou, soms wens ek ek was haar