Genius Translations
Taylor Swift - I Can See You (Taylor’s Version) (From The Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Inleiding]
Ek-ek-ek-ek
[Vers 1]
Jy skuur verby my in die gang
En jy dink nie dat ek, ek, ek jou kan sien nie, doen jy?
Ek hou jou dop al vir eeue
En ek spandeer my tyd om dit nie te voel nie
[Voor-koor]
Maar wat sou jy doen as ek gegaan het om aan jou te raak nou?
Wat sou jy doen as hulle ons nooit uitgevind het nie?
Wat sou jy doen as ons nooit 'n geluid gemaak het nie?
[Koor]
Want ek kan jou sien wag af in die gang vir my
En ek kan jou saam met my teen die muur sien
En wat sou jy doen? Skat, as jy net gеweet het
Dat ek jou kan sien
[Na-koor]
Ek-еk-ek-ek
[Vers 2]
En ons her als professioneel gehou
Maar iets het verander, dis iets waarvan ek, ek hou
Hulle hou ons waaksaam dop
So dit is vir die beste as ons vinnig beweeg en stil bly
Jy sou nie helfde van die dinge wat ek in my kop sien glo nie
Wag tot jy die helfde sien van die dinge wat nog nie gebeur het nie
[Voor-koor]
Maar wat sou jy doen as ek gegaan het om aan jou te raak nou?
Wat sou jy doen as hulle ons nooit uitgevind het nie?
Wat sou jy doen as ons nooit 'n geluid gemaak het nie?
[Koor]
Want ek kan jou sien wag af in die gang vir my
En ek kan jou saam met my teen die muur sien
En wat sou jy doen? Skat, as jy net geweet het, oh, oh, oh
Dat ek kan sien hoe jy jou baaitjie op die grond gooi
Ek kan sien hoe jy maak dat ek jou meer soek
Wat sou jy doen? Skat, as jy net geweet het
Dat ek jou kan sien
[Na-koor]
Ek-ek-ek-ek
[Brug]
Ek kan jou sien in jou pak en jou das
Het vir my 'n briefie gegee wat sê: "Ontmoet my vanaand"
Dan soen ons en jy weet ek sal nooit vertel nie, ja
En ek kan sien hoe jy my verslawing is
Jy kan my sien as 'n geheime missie
Kruip weg en ek sal myself begin gedra
[Voor-koor]
Ek-ek-ek-ek
Oh-oh, oh, oh
[Koor]
Want ek kan jou sien wag af in die gang vir my
En ek kan jou saam met my teen die muur sien
En wat sou jy doen? Skat, as jy net geweet het, oh
Dat ek kan sien hoe jy jou baaitjie op die grond gooi
Ek kan sien hoe jy maak dat ek jou meer soek
Wat sou jy doen? Skat, as jy net geweet het
Dat ek jou kan sien, oh, ek kan jou sien
[Slot]
Oh, ek sien jou, ek sien jou, skat
Ek sien jou
(Ek-ek-ek-ek) Ek sien jou, ek sien jou, skat
Oh, skat