Genius Translations
Taylor Swift - Castles Crumbling (Taylor’s Version) [From The Vault] (Afrikaanse Vertaling)
[Inleiding: Taylor Swift]
(Eens het ek 'n ryk gehad)
(Eens het ek 'n ryk gehad)
(Eens het ek 'n ryk gehad)
[Vers 1: Taylor Swift]
Eens het ek 'n ryk gehad in 'n goue era
Ek was so hoog opgehou, ek was wonderlik
Hulle het gejuig toe hulle my gesig gesien het
Nou vrees ek dat ek uit genade uit geval het
[Koor: Taylor Swift, Taylor Swift & Hayley Williams]
En ek voel asof my kasteel verkrummel
En ek kyk hoe al my brûе brand tot op die grond afbrand
En jy wil my nie ken niе, ek sal jou net in die steek laat
Jy wil my nie nou ken nie
[Vers 2: Hayley Williams, Taylor Swift & Hayley Williams]
Eens was ek die groot hoop vir 'n dinastie
Skares sou aan my woorde hang en hulle het my vertrou
Hulle geloof was sterk, maar ek het dit te ver gedruk
Ek het daai wrok vasgehou, tot dit my uitmekaar geskeer her
[Voor-Koor: Taylor Swift & Hayley Williams, Taylor Swift]
Mag het na my kop gegaan en ek kon nie ophou nie
Diegene vir wie ek lief was, het probeer help, so ek het hulle weggejaag
En hier sit ek alleen agter mure van spyt
Val neer soos beloftes wat ek nooit gehou het nie
[Koor: Taylor Swift, Taylor Swift & Hayley Williams]
En ek voel asof my kasteel verkrummel
En ek kyk hoe al my brûe brand tot op die grond afbrand
En jy wil my nie ken nie, ek sal jou net in die steek laat
Jy wil my nie nou ken nie
[Brug: Taylor Swift]
My vyande en vriende kyk hoe my bewind eindig
Ek weet nie hoe dit so kon eindig nie
Rook golf van my skepe af in die hawe
Mense kyk vir my asof ek 'n monster is
Nou skree hulle by die paleis se voorhekke
Het eens my naam gesing
Nou skree hulle dat hulle my haat
Wou nooit hê jy moes my haat nie
[Koor: Taylor Swift, Taylor Swift & Hayley Williams]
My kasteel verkrummel
En ek kyk hoe al my brûe tot op die grond afbrand
En jy wil my nie ken nie, ek sal jou net in die steek laat (Jou net in die steek laat)
My kasteel verkrummel
Jy wil my nou nie ken nie
[Slot: Taylor Swift]
(Eens het ek 'n ryk gehad)
(Eens het ek 'n ryk gehad)
(Eens het ek 'n ryk gehad)