đŸ”„ Earn $600 – $2700+ Monthly with Private IPTV Access! đŸ”„

Our affiliates are making steady income every month:
IptvUSA – $2,619 ‱ PPVKing – $1,940 ‱ MonkeyTV – $1,325 ‱ JackTV – $870 ‱ Aaron5 – $618

đŸ’” 30% Commission + 5% Recurring Revenue on every referral!

👉 Join the Affiliate Program Now
Genius Translations
Taylor Swift - Invisible (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Sy kan nie die manier sien hoe jou oë
Oplig as jy glimlag nie
Sy sal nooit herken hoe jy stop en staar
Wanneer ookal sy verby loop

[Voorkoor]
Jy kan nie sien hoe ek jou soek dieselfde manier wat jy haar soek
Maar jy's alles aan my

[Koor]
En ek wil jou net wys
Sy ken jou nie eers nie
Sy sal jou nooit liefhĂȘ soos ek wil nie
En jy sien net reg deur my
Maar as jy my net geken het
Kan ons 'n wonderwerk, onglobaar wees
Inplaas van net onsigbaar

[Na-koor]
Oh, ja, oh

[Vers 2]
Daars 'n vuur binne jou
Wat nie kan help maar deur te skyn nie
Sy gaan nooit die lig sien nie
Maak nie saak wat jy doen nie
[Voorkoor]
En al waaraan ek dink is hoe om jou aan my te maak dink
En alles wat ons kan wees

[Koor]
En ek wil jou net wys
Sy ken jou nie eers nie
Sy sal jou nooit liefhĂȘ soos ek wil nie
En jy sien net reg deur my
Maar as jy my net geken het
Kan ons 'n wonderwerk, onglobaar wees
Inplaas van net onsigbaar

[Brug]
Soos skaduwees in 'n verbleikte lig
Oh, ons is onsigbaar
Ek wil net jou oë oopmaak
En jou maak agterkom

[Chorus]
Ek wil jou net wys
Sy ken jou nie eers nie
Baby, laat my jou lief hĂȘ, laat my jou soek
Jy sien net reg deur my
Maar as jy my net geken het
Kan ons 'n wonderwerk, onglobaar wees
Inplaas van net onsigbaar
[Na-Koor]
Oh, ja

[Slot]
Sy kan nie die manier sien hoe jou oë
Oplig as jy glimlag nie