Early B
Kak Soek
Ja ok

[Chorus - Early B]
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie nie vandag nie uh aah
Brother cool dit ek is niks maklik nie ja
Kyk hie so moet nie nog kom kak soek nie bra

[Verse 1 - Jack Parrow]
Ja ons is groot ons is sterk ons moet leer ons moet werk
Soek jou meer by die kerk hies jou tee soek jy tert
Jy moet doen wat ek sê jy moet sit jy moet lê
Daar is nie tyd vir dink nie jy moet weet wat jy wil hê
Well you all fucking boring you jokes [?] bore me
Dis hoekom as jy my invite sal ek nooit fokken kom nie
[?] van [?] fokken [?]
Bra jy het meer fokken baggage as n kombie
Almal het gedog ek gan relax as ek ouer raak
Nou maak die doef doef musiek wat jou ouers haat
Parow praat weer fresh dressed fokken vars man
My tunes kom met meer beeps beeps as n mars man
So los eerder die kak vir die man met die mullet
En gan koop vir jou n klein fokken huisie in die suburbs
Ek's great bra straight ja straight uit die suid
Jou storie is klaar fluit fluit ek is straight fokken uit
[Chorus - Early B]
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie nie vandag nie uh aah
Brother cool dit ek is niks maklik nie ja
Kyk hie so moet nie nog kom kak soek nie bra

[Verse 2 - Early B]
Is van die dal af meisie, dai kort ou van die dal ja is hy die
Oh baby voel dit want ek kom vir jou kop
Soos dai coke in "The God's must be crazy"
Pasop jong die block is hot ek rob die spot
Hip hop hip hop
As ek a taxi sien [?] my kniee [?]
My bro ek doen die ding knaaend want ek need die van
Baba bring jou brood hie want hie jou jam
I just wanna F u like ceelo man
Gan check die dm van jou instagram
Coz I'll double tap that if you need a hand
Make you hit the high notes like a tweeter man
Klou aan jou heup styf lyk ek is n beeper ne
Dan sal ek chipa, chipa, chipa there
Ok sy kry die picture wag gou bring die beat in there

[Chorus - Early B]
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie nie vandag nie uh aah
Brother cool dit ek is niks maklik nie ja
Kyk hie so moet nie nog kom kak soek nie bra
[Verse 3]
Vandag is nie my dag nie
Daar is niemand op die aarde wat ek nie vandag sal klap nie
[?] hoor hier
Gee my net my spasie
My pinky dra die ring van die five star ou kappie
[?] knop
[?] in my kop
Smaak nie
Los my [?] my bra
Verstaan jy
What kind met jou
Moet nie my kom kak vra nie

[Chorus - Early B]
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie nie vandag nie uh aah
Brother cool dit ek is niks maklik nie ja
Kyk hie so moet nie nog kom kak soek nie bra