Early B
Intro
[Vers 1: Early B]
I gooi my oë op na die berge
Waar sal my hulp van kom
My bru ek dank die Man van bo vir sy genade jong
Dit voel soos gister wat ek rhymes gegooi het in my straat se sirkel
Nou koppel ek ‘n lyn met Universal
Van shows met ‘n saal wat leeg is
Na [?] by feeste
Ek dra nog All Stars want dai is wat ons bra’s [?]
As ek kon dan sou ‘n man my hood saam my vat
Coz bra we all got that special that we good and you vang
RIP [?] bra jy sou slaan op die beats
Rico sou gesing het tot jy trane sou reach
Die aunties wat so skinner stories spry van die hood
Hulle skill a word of mouth is ‘n marketing tool
Die boeties wat jou gou kan afstof in die straat
Hai manne krag sou dope gewees het as die bodyguards
My plek is vol potential hoop ek jy spark kinetic
En glo my dit is waar vra net vi Mr. M en Mr. Vreksiek
Vir God gevra gee my net wat ek nodig het vir die werk
Sodat ek werke werk om werk te skep vir wat ek wil hê
Die is die difference wat ‘n man wil maak
I hope it stands out
Werk met wat jy het my bru and stop waiting for handouts
My siza het haar span gelos om saam te grind, dais royalty
Al wat om my kop draai is kroon ek spoeg vir royalty
My brein op wit and swart ek soek ‘n change in alle nasies
Want woorde raak ons almal soek vir rekonsiliasie
So wies die bek, sit back, kou chappie, tune in
Kletse kom korrek elke track is soos ‘n movie
Is van die dal af en ek sing it soos ‘n tenor
Ek is Early B en die aangename kennis
(Chise, chise, chise, chise)
[Outro]
Ek wens ek kon
Die hele neighborhood saam my vat
Die hele neighborhood saam my vat
Ek wens ek kon
My hele neighborhood saam my vat
My hele neighborhood saam my vat
Ek wens ek kon
Die hele neighborhood saam my vat
Die hele neighborhood saam my vat
Ek wens ek kon
My hele neighborhood saam my vat
My hele neighborhood saam my vat