Early B
Friendzone
[Vers 1]
Yeah, yo, check it

Die friendzone is ‘n blind ding
Is so swaar om uit te kom uit daai ding
Ek wonder of jy ok soos daai dink
Soos ek wonder hoe sou ons wees as ‘n item
Ek dink dat ons sou kwaai wees, nice wees, tight wees
Jy’s my regterhand so ons sal altyd mos orait wees
Wat ons het is for life together right
So we might test the height as ‘n couple I’m talking life here
No better time to try it now hun
Jy weet ons kom mos nou al lank aan
I’m reaching for you like I’m Dhalsim
Please don’t make it awkward if it’s not ‘n malfunction
Hoor hierso
Want wat ek voel kom nou lankal nou jy huh
Jy ken my qualities jy’t bou gemaak vi my
Toe ouens laastig was het ek hulle gestry
Ek het jou ou gespeel, jy’t dit gelike onthou jy

[Pre-Koor]
Ek like nie die friendzone nie
Down inside I know you know I’m a nca outie
Ek’s eerlik en jy dink is bleddie jokes die
Dit pla my en ek gaan nie my bek hou nie
[Koor]
Girl ek sou dit rerig nca as jy myne was
Want baby girl is nou te laat om ‘n ander lyn te vat
Ons was lekke bras vir ‘n tyd baba
Jy ken vir my, ek vir jou so wanneer kyk ons vas
Ek sou dit rerig nca as jy myne was
Want baby girl is nou te laat om ‘n ander lyn te vat
Ons was lekke bras vir ‘n tyd baba
Jy ken vir my, ek vir jou so wanneer kyk ons vas

[Vers 2]
Ek soek die next level, ek wil as jou ou deal
Ons spin soos films on is bras as die showreel
Lovers and friends babygirl I make it so real
As friendzone die mang is then I’ll be the Michael Scofield
Even your parents treat me like I’m the son though
So wat gaan aan met jou ons maak daai actions waar girl
Be like other girls and listen to your bra’s though
Hoor wat sê die kinders man, ons maak ‘n nca couple
I respect you, my heart selects you
I duck deep believe me girl, it’s hard to get through
What I’m trying to say is I smaak you
No one else baby girl only you (only you)

[Pre-Koor]
Coz I don’t want you to friendzone me
Down inside I know you know that I’m a nca outie
Ek’s eerlik en jy dink is bleddie jokes die
Dit pla my en ek gaan nie my bek hou nie
[Koor]
Girl ek sou dit rerig nca as jy myne was
Want baby girl is nou te laat om ‘n ander lyn te vat
Ons was lekke bras vir ‘n tyd baba
Jy ken vir my, ek vir jou so wanneer kyk ons vas
Ek sou dit rerig nca as jy myne was
Want baby girl is nou te laat om ‘n ander lyn te vat
Ons was lekke bras vir ‘n tyd baba
Jy ken vir my, ek vir jou so wanneer kyk ons vas

[Vers 3]
Ek sal nie lieg nie ek’s geworry girl
Wat gesê was, was nou rerig waar nie waar nie girl
As dit nee is, ek verstaan dit girl
Ma as jy ja sê kom aan sê baby my wanne nou

[Outro]
Dai’s net ‘n number vir die ouens in die friendzone man
Ek hoop ek help julle uit guys
Chise!
Is van die dal af meisie
Chise!