Early B
Duk Vir Drugs
[Intro]
Da kom ‘n tyd wanne mens sê genoeg is genoeg
Genoeg het ons terug gestaan en gesien hoe gaan ons gemeenskap agteruit
Ons moet nou op staan en sê nou ons is siek en sat
Ons gaan ons se gemeenskap terug vat want ons is duk vir drugs

[Koor]
Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad
Give it up man give up, give up
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs

[Vers 1]
Sien jy Jermaine is aunt Mary se kind
Back in the day was hy ‘n netjiese ding
Hy’t van entjies na [?] toe gespring
Met ‘n oëgwink klap hy Mandrax met ‘n klip
Weet jy wat, is sad weet jy dit
Want die jong het ‘n gear en ‘n kind
Hy’s deur als so sy family is min
Plus sy eie kind roep hom skaars dad of ‘n ding
Is sad om te dink dat hy het ‘n gesin
Hulle is wel af maar hy dig rands op ‘n spin
Mense kyk hom aan asof hy ‘n skelm is in
Die samelewing man dit is ‘n scandalous ding
Hai man he had a bright future
Maar hy’s nou vas gevang in al die goete, jey
Jy sal hom kry met sy brusse in die bos, onder die boom of in die koelte
Is sad man
[Koor]
Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad
Give it up man give up, give up
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs

[Vers 2]
Laat in die nag in die straate bru, jy kan nie blerrie slaap nie want jy’s hoog getjoef
Jy smaak nou nog ‘n hit maar jou kroon is kapoet
En nou gan lieg en leen jy vir jou rook se goed
Mense ken al, al die stories bru
So automaties kry jy niks kroon nie joe
So wat maak jy, jy gaan roof vir goed
Dan gan jy tronk toe, sit met die wat moorde doen
So don’t by daai ou, guy no, glo my jy gaan slice ou
As hulle jou mag, gaan die ouens vir jou [?]
Luister hie na my if you wanna keep a tight hole
Loop ma die straight lyn, nice ou, righto
Coz you have a bright future, don’t get vas gevang in all this goete, yeah
If you have a few brusse that do this
Tell em just to leave it, it’s not cool nuh bru coz

[Koor]
Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad
Give it up man give up, give up
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is duk, duk, duk
Ons is lankal duk vir drugs
Ons is duk, duk, duk
Ons is lankal duk vir drugs
Ons is duk, duk, duk
Ons is lankal duk vir drugs
Ons is duk, duk, duk
Ons is lankal duk vir drugs
Ja chise ja

Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad
Give it up man give up, give up
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs