Early B
Jy Maak Eyes
[Koor]
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

[Vers 1]
Ek gaan jou sommer straight sê
Kyk hie, ek like nie nog van stryery nie
Party’s nog gaan nog bakleiery nie
Daai break up, make up, vryery nie
Daai’s nonsense, kry jou rytjie
Breek op en gly meisie
Is regte lewe die, moenie kom check is Bold of Days of [?]
Ja ek maak ‘n paar floppe miskien hier en daarso geslice
Ek is manet mens en jy maak nou ‘n scene hie voor almal jinne why
Babygirl cool af, dis af koel stop screaming it’s enough boo
You need to take a breath and relax, woosah you
Cool af, stop, hou op jou vinger point teen my kop
Hies mense, wil jy nie hoor nie, ek sal jou hey! Hou op
Ek slaan nie aan vrouens nie ek nca nie so bou is nie
Ek is nie so tipe bra nie
Maar as jy nie ophou nie sê ek jou nou
Hies ‘n volle glas Coke in my hand die
Jy maak nie nca nie man, stop it
Soek jy ‘n attention? You got it
Jy’s still nou? Jirre my bra man die kind is mal in haar kop in
En come on we line want jy gaan my net na drank toe dryf
Come we must go babygirl want jy maak rerig eyes vir my
[Koor]
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

[Vers 2]
Sien jy, sien jy hoe kyk die mense nou
Dis hoekom ek jou nooit wil bring nie
Jy’s ‘n tracksuit broek da girl, nie uit vat material nie
Maak ons altwee nou dom lyk, praat laat almal moet om kyk
Jy slaan en klap praat hard, vir wat moet jy wys waarvanaf kom jy huh
Ek weet nie van jou nie maar ek is ‘n ou wat net like om sy image te hou
En eerlik waar ek’s skaam om te sê vir die ouens, dat jy’s my vrou
Jy raas nou jinne vrou gedra jou, ek wil nie stry nie man, hies te veel mense man
Damn it jy doen dit dan aanhou, wag nou
Ek gaan ma nou gaan apologize vir die wat ons ge-invite het
En asseblief, moenie my gooi nou met iets as ek my rug nou op jou gedraai het
Van jy like dit doen, ek ken van jou tricks met jou high heel skoen
Jou ex het my gesê van jou voilent moods
En ek gaan nie staan vir daai goete nie, I’m not your laaitie to
Slap around and smack around and stand your high pitch sound
I’m gonna back it down and stand my ground but tomorrow I swear I’m out
Why are you [?] we can just find a place and talk it out
But is te laat nou, ek gaan nou march nou
Wat staan jy, we leaving now, come
[Koor]
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

[Vers 4]
Hey, ek gaan ry nou, klim in die kar in
Ja ja jy hou jou weer warm
Jy’s weer dronk jy
Wie ek?
Girl wees kalm, jy moet jou skaam, die’s ‘n complex, jy maak alarms
Ek glo almal hie ken al die saak
Ja hulle is besig
Isi want jy praat te blerriewil hard
Klim in die kar man, jy maak my naar man jis
Jy gee my sommer nou ‘n kop seer
Stop sommer daar by die petrol station
Hey! Is jy befok? Nee
Jy’t nogal ‘n nerve, ek dare jou slaan my net weer met jou purse
Dan gooi ek jou uit, los jou op die curb dan kan jy ma trip
Jisit!
Stop man, ek wil uit klim, wil jy my vermaak oor ‘n kar nou
Hey wag vrou, vir wat moet jy so hard praat ‘n man sit langs jou
Ek sê stop die kar
Ek sê los die wiel
Stop die kar
Ek sê los die wiel
Hey pasop hiers die pavement
Maak oop ek wil uit klim
Jis die’s onnodig klim net weer in as jy nou af gekool het
Nee nee ry
Weet jy wat, jis die hele bou is stupid
Jy’s mal as jy dink jy gaan my vermaak oor ‘n kar guy
Ek het jou nie nodig nie
Ok, is jou saak daai
[Koor]
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie's mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie

[Outro]
Ja chise! is Early B
You've reached my voicemail, leave your name and number and I'll get back to you