Pos Pos
[Mr Werkhom]
Is alweer ons man
Temple Boys enso man
Net other vibes
Young Coloured Excellence
Alweer so 'n ligte ietsie
Virrie festive en
Ek likes haai hoor
Van Mr Werkhom se kante
[Sleeks] X2
Ek se [?]
[?]
[Mr Werkhom]
Ek'ke kies my kant
Die community is aan my kant
Wag gou Werkhom
Ons toer die hele land, ai jinne
Ons is aan'ie brand
Ai jinne man
[Mr Gham]
Vier snytjie's brood
Met noodles op my skoot
[Mr Werkhom]
Julle willie hoor'ie
Ai jinne djy
Is alweer ons man
Temple Boys enso man
Net other vibes
Young Coloured Excellence
Alweer so 'n ligte ietsie
Virrie festive en
Ek likes haai hoor
Van Mr Werkhom se kante
[Sleeks] X2
Ek se [?]
[?]
[Mr Werkhom]
Ek'ke kies my kant
Die community is aan my kant
Wag gou Werkhom
Ons toer die hele land, ai jinne
Ons is aan'ie brand
Ai jinne man
[Mr Gham]
Vier snytjie's brood
Met noodles op my skoot
[Mr Werkhom]
Julle willie hoor'ie
Ai jinne djy