Hoe Gat Ek Maak?
[Mr Gham]
Lag net saam jy vang mos die joke
Ek'ke lag laaste want ek is die goat
Jy's laat buite en is baie koud
[?] gryp sy my bene en sy's baie stout
Gebruik my as jou kombers jy kry nou benoud
Nee jinne
[Mr Werkhom]
Jy's soos 'n sale by Shop Rite, Checkers
Jy doen'it lekker soos die [?] se lekkers
In enige plekke
My broertjie, my bra
[?]
Hoe gat ek maak
[Mr Gham]
Daai's my guy
Don't ask me why
Temple Boys, Temple Boys
[Mr Gham]
Lag nеt saam jy vang mos die joke
Ek'ke lag laastе want ek is die goat