Speel Jy My, Speel Ek Jou?

from Vergeet En Vergewe (2008)
Speel jy my speel ek jou

Los my hand vat dit nou

Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou

Die geheim is die game

Vir hoe lank kan jy dit hou



Jy sit my aan

Wys my met jou oë waar ek moet gaan

Jy doen dit weer

Jy wys my als wat ek moet leer



Probeer weer

Gee jy op of gaan jy my nog iets leer

Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry



Soek jy vir my

Soek jy my of wil jy my net verlei

Jy maak my mal

As jy so voel en in my arms val



Kom oor die lyn

Waar ek stop of gaan jy net verdwyn

Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

More from Vergeet En Vergewe (2008)

More by Nicholis Louw

All Nicholis Louw songs →