Sal Jy

from Hier Naby Jou (2008)
Jy laat ‘n druppel val

Jy maak ‘n man mal

Weet jy
Jy laat die son opkom

Jy maak my andersom

Weet jy



Want jy het net ‘n manier

Om die wêreld te versier om jou

En dis so ‘n plesier

Om die wêreld te verduur

As jy lag vir my



Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan ‘n somer



Ek hoor my klokkie lui

En dan sê jy vir my soen my

Jy sit my ligte af

En al my honde blaf soen my



Sing vir my

Sing vir my ooh

More from Hier Naby Jou (2008)

More by Nicholis Louw

All Nicholis Louw songs →