Welcome to MyBunny.TV - Your Gateway to Unlimited Entertainment!
Enjoy 6,000+ Premium HD Channels, thousands of movies & series, and experience lightning-fast instant activation.
Reliable, stable, and built for the ultimate streaming experience - no hassles, just entertainment!
MyBunny.TV – Cheaper Than Cable • Up to
35% Off Yearly Plans • All
NFL, ESPN, PPV Events Included 🐰
Join the fastest growing IPTV community today and discover why everyone is switching to MyBunny.TV!
Start Watching Now
Dodo Nyoka
Frikkie vir ’n Rukkie
Sit maar hier met ’n warm bier met ’n melodie in my kop
Skip die werk want ’n miljoenêr is ’n iets wat Ekke Sal word
Staan ’n girl by die pooltafel met ’n coke en arms gevou
Een twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom ’n ding nou
Gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n
Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Oh, net ’n Frikkie vanaand
Waar’s ek nou, ek kan nie onthou
Wat daai laaste enetjie was?
My kop is seer maar ek willie leer
Kom ons vat nog enetjie vas
Flippen hel ek wil jou vertel
Maar jy sal moet sien om te glo
Daar was ’n stopstraatpaal en ou wat val
En ’n koei en ’n perdekar ook
Gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
Hey Frikkie!
Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n
Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
Hey! Hey! Maak ’n los daai Frikkie!
Hey! Hey! Kom ’n raas ’n bietjie!
Hey! Hey! Maak ’n los daai Frikkie!
Frikkie, Frikkie, Frikkie, hey!
Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n
Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n
Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie
Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
Net ’n Frikkie vanaand