A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #

Francois van Coke

"Hey Babe"

Jy't verlief geraak in 'n bar
Hierdie bar fighter backstage kom soen
Verdrink in my hel en hoogwater
Gewonder hoe ons dit sou doen
Verblind met die liefde
Hey babe, kyk wat het ons gedoen

Jy't verlief geraak in 'n bar
Die ongeluksvoël het jou hart gesteel en gebreek
Jou ma het nie gesien wat jy in my sien nie
Ek kan nogsteeds nie

Sentelose soene in 'n hysbak
Altyd oppad, ek wil eerder oppak
Dis 'n lewe wat ek nie verdien nie
Ons is nog hier

Hey babe, kyk wat het ons gedoen

Jy't verlief geraak in 'n bar
Jou hande moes my bymekaar hou
Ek sal nooit weer in daardie drol trap nie
Ek sal dit nooit weer laat gebeur nie

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes and personal use only.
Copyright © 2017-2019 Lyrics.lol