š„ Earn $600 ā $2700+ Monthly with Private IPTV Access! š„
Our affiliates are making steady income every month:
IptvUSA ā $2,619 ⢠PPVKing ā $1,940 ⢠MonkeyTV ā $1,325 ⢠JackTV ā $870 ⢠Aaron5 ā $618
šµ 30% Commission + 5% Recurring Revenue on every referral!
š Join the Affiliate Program Now Francois van Coke
Vier Seisoene Kind
[Vers 1: Francois van Coke]
Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die winter vure brand
En die nagteā
virā
die somer lĆŖā
en wag
Sy giet haar trane inā
die see
Stuur haar woorde met die wind
Na die strande vanālankāvergeteāsmart
[Koor]
Vier seisoene kind,āmet die winterāin jou oĆ«
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind
Met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
[Vers 2: TaschƩ]
Sy maak vir my n painting van die huis
As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
Sy gee vir my haar soet September geur
As die boland lĆŖ en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur
[Koor]
Vier seisoene kind, met die winter in jou oƫ
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Vier seisoene kind met die
Winter in jou oƫ, waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind