Hartedief

from Love & Legehness (2020)
Ek het jou gesien in die middel van die nag

Op die dans baan het jy alleen gestaan

Ek het mooi geweet wat ek nooit kan verwag van iemand soos jy om te dans met my
Die beat het my verlief, jy is ‘n hartedief

Ek sweer ek gaan jou vang, ek sweer ek gaan jou vang

More from Love & Legehness (2020)

More by Van Pletzen

All Van Pletzen songs →