Vir Ewig

from Love & Legehness (2020)
Soms is ek ‘n bietjie stil

Soms doen ek wat ek wil

En jy is so mystical, die hemel weet is beautiful
Jy gee my soveel om oor te dink

Herinner my weer om myself te vind

Jy sê niks [?]

Dit maak my bang ek voel nie veilig nie



Jy hoef nie meer bang te wees nie

Hierdie liefde gaan vir ewig staan

Jy hoef nie meer bang te wees nie

Hierdie liefde gaan vir ewig staan



Jy hoef nie meer bang te wees nie

Hierdie liefde gaan vir ewig staan

Jy hoef nie meer bang te wees nie

Hierdie liefde gaan vir ewig staan

More from Love & Legehness (2020)

More by Van Pletzen

All Van Pletzen songs →