Aanskou Die Heer

from Ons Verheerlik U (2019)
AANSKOU DIE HEER



[Vers 1]
(Mans)

Aanskou die Heer

Op Sy Troon

Ons Koning en Ons Heer

Want Sy koninkryk is oneindig

Sy krag en Sy majesteit verduur



(Almal)

Hy regeer verewig meer

Hy’s Die Een wie ons vereer

Van geslag tot geslag onveranderd

Wat is en was en wat kom



[Koor]

Ons ver-heer-lik U

Plaas niemand bo U

Ons loof en prys U Heilige Naam

Aanskou U eer

Ons staan tesame

En offer aan U die hoogste prys



[Vers 2]

Aanskou die Lam, Seun van God

Oorwinnings Koning en Ons Heer

Blaas U basuin, oordeel die nasies

Laat almal weet Ons Here, heers



[Koor]

Ons ver-heer-lik U

Plaas niemand voor U

Ons eer en loof U Heilige Naam

Aanskou U eer

Ons staan tesame

En offer aan U die hoogste prys



[Koor]

Ons ver-heer-lik U

Plaas niemand voor U

Ons eer en loof U Heilige Naam

Aanskou U eer

Ons staan tesame

En offer aan U die hoogste prys



[Eindig]

En offer aan U die hoogste prys

En offer aan U die hoogste prys

More from Ons Verheerlik U (2019)

More by Congress MusicFactory

All Congress MusicFactory songs →