Ons Verheerlik U

from Ons Verheerlik U (2019)
ONS VERHEERLIK U



[Vers]
Heer oor ons

Sterke God

Ons Koning

Daar's niemand soos U



Magtige God

Regverdige

Heilige Heer

Daar’s niemand soos U



[Pre-Koor 1]

Ons verhef U Naam

U's waardig van ons lof en eer en

Nou as een

Lig ons ons hande



[Koor]

Om U te eer

Ons Loof en prys U Naam

Ons verheerlik U

Verheerlik U Heer



Om U te eer

Ons Loof en Prys U Naam

Ons verheerlik U

Ons leef om U te Loof



[Vers]

Heer oor ons

Sterke God

Ons Koning

Daar‘s niemand soos U



Magtige God

Regverdige

Heilige God

Daar's niemand soos U



[Pre-Koor 2]

Ge-trou-e God

U vergesel ons op die reis en

Nou as een

Lig ons ons hande



[Koor]

Om U te eer

Ons Loof en prys U Naam

Ons verheerlik U

Verheerlik U Heer



Om U te eer

Ons Loof en prys U Naam

Ons verheerlik U

Ons leef om U te



[Koor]

Om U te eer

Ons Loof en prys U Naam

Ons Verheerlik U

Verheerlik U Heer



Om U te eer

Ons Loof en prys U Namm

Ons Verheerlik U

Ons leef om U te Loof



[Eindig]

Ons leef om U te Loof

More from Ons Verheerlik U (2019)

More by Congress MusicFactory

All Congress MusicFactory songs →