Heilig is Die Lam

from Ons Verheerlik U (2019)
HEILIG IS DIE LAM



[Koor]
Heilig, Heilig

Heilig is die Lam

Heer God, Almagtig

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was en wat kom



[Koor]

Heilig, Heilig

Heilig is die Lam

Heer God, Almagtig

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was en wat kom



[Vers 1]

Die hele skepping gee U glorie

Ge-sa-ment-lik loof ons U Naam

Uit elke taal, en stam en nasie

Saam sing U eie volk U prys



[Koor]

Heilig, Heilig

Heilig is die Lam

Here God, Almagtig

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was en wat kom





[Vers 2]

Ons buig voor U, Heilige Here

Ons lig ons hande op na U

Heer U alleen verdien die lof en eer

U alleen verdien die prys

Alle prys





[Koor]

Heilig, Heilig

Heilig is die Lam

Heer God, Almagtig

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was

Wat is en was en wat kom

More from Ons Verheerlik U (2019)

More by Congress MusicFactory

All Congress MusicFactory songs →